Posted by: madamm | July 16, 2007

hie hie..

Ek kan nie help nie. ‘n Oud-kollega van my het die juweeltjies gekry toe hy inskrywings vir die Nasionale Skoolkoerantwedstryd gemerk het…die een was my gunsteling!

Seuns soek nie altyd maer lyfies nie – al dink almal so. Hulle sê mos: “Seuns soek iets om aan te vat!” Moenie jouself in jou kamer toesluit oor elke rolletjie nie. Wees liewer dankbaar dat jy kossies het om daardie rolletjie gelukkig te hou.”

Advertisements

Responses

  1. ag nee jong, ek hoor nou my ma se stem!

    Dis nou oulik 🙂

  2. ek het ook so gedink ja!

  3. ok ek het besluit onse gaan nou maar net in afrikaans praat, dan kan ons mos lekker oor ons mans skinner….

    dan sal ek ook eendag kan spel ne’ 😛

  4. jong ek tik te vinning!!

    ons nie onse nie… :p

  5. Dis ‘n wonderlike idee…het lankal gedink as ek eendag wil skinder doen ek dit in Afrikaans- daar’s nou vir jou ‘n voordeel!

  6. nie in london nie… haha…. daar word jy net uitgevang…

  7. ja, maar nie so maklik in die VS nie hoor.
    Ek en my niggie (wat in CA woon) het al baie gesê sonder dat ons mans verstaan!

  8. Shame on you both… Ha, ha. Actually, it’s brilliant until they start to learn the language. Then what’ll you do?

  9. Talk faster!!!!!

  10. then we can talk gamtaal. wie gannou wiet wat da aangaan en what what

  11. haha

  12. Is soe meisa. Jy’s nogals baie slim. Ok, ek het daai gewiet ma soe nou en dan astound jy met jou brilliance meisie. Jy’s duidelik en what what. LT, hoe praat ‘n mens vinnag as jy gamtaal praat? Jirrie, my vingers kannie ee’s so vinnag typie.

  13. uh LT. praara vinnag!

  14. *lag snot en trane*

    nee julle ek hettie meer spoeg nie….. julle moet ophou…. ek kannie meer lag nie hoor!!!

  15. hahahahahaahahahahahha!
    Skaterhuil!


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: