Posted by: madamm | May 16, 2007

Ampe soes rêrig

Kygie hoorie, what kine? Ek het besluit to keep it real v’dag. Soes hulle. Ek kannie onthou wanne laas ek so real was met myself nie, maar better late than never, ve’stan djy?
Soe ek het noggie baie om oo’ te report virrie daggie- die sonnetjie het noggie uitgestiekkie, maar ek check alweer hoe kak ry die têxi’s alweer hier deurrie venste. Haai mense hou vi hulle deurrie wind met hulle “Too Damn Duidelik”stickers, amper soes die ding nou laaikit mal gat ruk as hulle oppie scene is. Ek hettie nog tyd vir daai appelkooskonfytkakkie, ek het nog nooit ‘n sticker op ‘n têxi gesien wat kwaai wassie- en da’s baie hô. Soes “My first my last my averyting;”  en”Don’t Leave me Girl”.

kykhie, ek wil net gou die een storie ve’tel dan moet ek alwee line. Ek dink it was soe vier ja geliede. Ek en my niggies was oppie beach, bymeka met ‘n borrel Southern Comfort of soe ‘n move (julwat legal). My een niggie vannie plain wassie driver en my anner niggie was nie vannie plainie. Sy was van Paarl Gim, if you gat what I’m mos now wysing you. Skielik sien o’s blou ligte en skarrel rond want ons wil mos nou nie uitgegul raakie.”Hie sak my niggie van plain af: “Fok, hie kommie pote…”
En my anne niggie gie ha bakstienkyke: “Issie, dis die polisie!!”

Jarre my broe. Heelwat lost in translation.

Advertisements

Responses

  1. Naai Mrs M. Oppie beach met ‘n borrel Comfies? Ek hettie nogalsie gedink jy sal daai doenie. Ma jy was mos nog ‘n laaitie daai tyd soe is orrait. Ma kygie, hoe lykit ek en jy ga eit erens een of anner tyd. En issie van fis en tjips waanas nie. Oekie van getsbies or pietjies nie. Ko os maak a date of moet os wag vi daai Ally om af te ko? Jane kan oek mos afko dan iet os amal lekka. Hoe lyk daai nomme vi jou?

  2. kykhie jou plan RUK. Jy wiet mos ek laaik van vriet, soe sê net wanne en os kan daai move maak. Ek wietie van Ally nie, sy’s oek een wattie uitstiek virre dingie.
    Ma os kan vra wanne sy ko. Jane kanoek uitstiek ja-kygie ‘n gêbba issie bêdtie hô

  3. Ek sien jou vannie polony rukke ma nie as da nou guests is en what what. Jy wiet mos ‘n mens moet fensie wies assie visites ko. Jane moet daai Mango ding uitcheck. Plustens, as moet mos paatie voor jyrie plane vat na die United States of Amrerikwa.

  4. Toby, ek hoes hie vannie lag (Amrerikwa)- ek dink ek moet ma nou my lêrra jêcket watek by die Warterfrônd gekoep het jak, want it raak net worserer en worserer

  5. Girl. Vattie pille or ga weer dokte toe. Jy ka mossie nou wil siek raakie. A person gotta do things and what what. Of se daai dokter hy moet jou vannie regte goods gie. What kine met hom huh?

  6. watte goods? ‘n Man is mos bambên hie vannie hoes man jarre. Daai dokte is oekie meer jonkie. hy spuit kak seer in. met sy monacle en what what

  7. Hoegarrit meisie.

    Ek wil net vir jou gewys ‘it dat ek jou website lekker enjoy.

    Die ding ruk nogals mal hiesa.

    Mulla
    Kak Duidelik
    http://www.kakduidelik.co.za

  8. Mulla,
    Jy sallittie glo nie ma ek het nounet die ene kla gelees van Gatiep wat vannie berg af gemoer het toe meraai moes vra vir ‘n gynae. Gat lekka hie.
    laaik julle site oek.

  9. Whoa der. Nou moet ek oek mos van die nommes skryf want as die kakduidelik ouense op jou ding comment wil ek oek innie deal wies, Mrs M. Sien jy, is mos van wat jy het wil ek oek he. Soe garrit mos.

  10. is soe ek check haai effort vannie deal.

  11. […] sê daai ding girl Kykie, soe staanie ding: ek en Mrs M praat al lankal van soe ’n nommer druk. Van keeping it real and what what. Osse inspirashin was Kakduidelik ouense. Die […]


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: